Search form

2 Konings 25:27

Die koning van Babel laat koning Jojagin uit die tronk kom

(Kyk ook Jer 52:31-34)

27In die sewe-en-dertigste jaar nadat koning Jojagin van Juda ’n gevangene geword het, het koning Ewil-Merodak van Babel vir Jojagin uit die tronk laat uitkom. Dit was in die twaalfde maand, op die sewe-en-twintigste dag van die maand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index