Search form

2 Konings 3:1

Joram word koning van Israel

1Joram seun van Agab het in Samaria koning van Israel geword in die agtiende jaar nadat Josafat koning van Juda geword het. Joram was twaalf jaar lank koning.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index