Search form

2 Konings 3:11

11Maar toe sê Josafat: “Is hier ’n profeet van die Here? Dan kan ons vir die Here vra wat sal gebeur.”

Een van die koning van Israel se amptenare het geantwoord: “Ja, Elisa seun van Safat is hier. Hy is die man wat vir Elia bedien het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index