Search form

2 Konings 3:14

14Elisa het gesê: “So seker soos die Here lewe, die Here wat oor alles regeer, die Here vir wie ek werk, ek sou nie na jou gekyk het nie, en ek sou jou nie gesien het nie. Maar ek respekteer vir Josafat koning van Juda, daarom sal ek doen wat jy vra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index