Search form

2 Konings 4:16

16Toe sê Elisa vir die vrou: “Jy sal volgende jaar hierdie tyd jou eie seun in jou arms hou.”

Die vrou het gesê: “Nee, Meneer, jy is ’n man van God, jy moenie vir my jok nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index