Search form

2 Konings 4:42

Honderd manne eet genoeg van twintig garsbroodjies

42Iemand van die stad Baäl-Salisa het vir die man van God 20 garsbroodjies gebring van gars wat nog vars was, en ook vars koring-are. Elisa het gesê: “Gee dit vir die manne sodat hulle kan eet.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index