Search form

2 Konings 4:6

6Toe die kruike almal vol is, sê sy vir een van haar seuns: “Bring vir my nog ’n kruik.”

Die seun het vir haar gesê: “Daar is nie meer kruike nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index