Search form

2 Konings 4:8

Die vrou wat in Sunem woon, se seun sterf en lewe weer

8Toe Elisa eendag in die stad Sunem kom, het ’n ryk vrou hom genooi om by hulle te kom eet. Hy het toe elke maal wanneer hy daar gekom het, na haar huis gegaan om te eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index