Search form

2 Konings 5:12

12Die Abana-rivier en die Parpar-rivier van Damaskus is beter as al die water van Israel. As ek my in ’n rivier moet was om rein te word, dan kon ek dit daar gedoen het.”

Naäman was baie kwaad en hy het weggery.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index