Search form

2 Konings 5:2

2Die Arameërs het voorheen eendag ’n paar stede in die land Israel gaan aanval. Naäman het toe ’n klein dogtertjie van Israel saamgebring om vir sy vrou te werk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index