Search form

2 Konings 5:27

27Naäman was melaats, en sy siekte sal nou aan jou vassit en ook aan jou nageslag, julle sal altyd melaats wees.”

En toe Gehasi weggaan van Elisa, was Gehasi melaats, sy vel was so wit soos sneeu.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index