Search form

2 Konings 5:5

5en die koning van Aram het vir Naäman gesê: “Jy moet na Israel gaan, ek sal ’n brief saamstuur vir die koning van Israel.”

Naäman het gegaan en hy het tien talente silwer, 6 000 sikkels goud en klere vir tien mense saamgeneem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index