Search form

2 Konings 5:8

8Elisa, die man van God, het gehoor dat die koning sy klere geskeur het, en hy het vir die koning ’n boodskap gestuur en vir hom gevra: “Hoekom skeur jy jou klere? Stuur Naäman na my toe, sodat hy kan weet daar is ’n profeet in die land Israel.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index