Search form

2 Konings 6:24

Die Arameërs slaan hulle tente op rondom Samaria, en die kos in die stad word baie min

24Later het koning Ben-Hadad van Aram al sy manne laat bymekaarkom en hulle het hulle tente rondom die stad Samaria opgeslaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index