Search form

2 Konings 6:6

6Die man van God het vir hom gevra: “Waar het die byl in die water geval?”

Die profeet het vir Elisa die plek gewys. Elisa het ’n stuk hout afgekap en hy het dit daar in die water gegooi. En toe dryf die byl op die water.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index