Search form

2 Konings 6:8

Die Arameërs wil vir Elisa vang

8Die koning van Aram het oorlog gemaak teen Israel. Hy het saam met sy offisiere planne gemaak en hy het besluit om sy tente op ’n plek op te slaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index