Search form

2 Konings 7:1

1Elisa het vir die koning gesê: “Luister wat sê die Here: Môre, hierdie selfde tyd, sal kos weer goedkoop wees, ’n sea koringmeel sal een sikkel kos, en twee sea gars sal een sikkel kos in die poort van Samaria.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index