Search form

2 Konings 7:16

16Toe het die mense van die stad uitgegaan en hulle het alles gevat wat in die Arameërs se tente was.

Alles het gebeur soos die Here gesê het: Een sea koringmeel het ’n sikkel gekos en twee sea gars het ook ’n sikkel gekos.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index