Search form

2 Konings 7:17

17Die koning het vir die offisier wat langs hom gestaan het, gesê hy moet by die poort staan en kyk dat alles reg gaan. Maar die mense het die offisier doodgetrap in die poort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index