Search form

2 Konings 7:8

8Die vier melaatse mans kom toe by die kamp en hulle gaan in ’n tent in en hulle eet en drink. Hulle vat toe ook goud en silwer en klere en hulle gaan begrawe dit. Daarna het hulle teruggekom en in nog ’n tent ingegaan. Hulle het daar ook goed gevat en gaan begrawe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index