Search form

2 Konings 8:1

Die vrou van Sunem kry haar huis en haar grond terug

1Elisa het voorheen ’n vrou se seun weer laat lewe. Hy het met haar gaan praat en vir haar gesê: “Jy moet gereedmaak en weggaan, jy en jou huisgesin, en jy moet gaan woon in ’n ander land waar jy ’n vreemdeling is, want die Here het gesê daar sal sewe jaar lank hongersnood in hierdie land wees.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index