Search form

2 Konings 8:13

13Gasael het gesê: “Ek is nie belangrik nie, ek is soos ’n hond wat niks beteken nie. Ek sal nie daardie slegte dinge doen nie.”

En toe sê Elisa: “Die Here het vir my gewys dat jy die koning van die Arameërs sal word.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index