Search form

2 Konings 8:15

15Maar die volgende dag het Gasael ’n laken natgemaak en hy het dit oor Ben-Hadad se gesig vasgedruk sodat hy nie kon asemhaal nie. Ben-Hadad het gesterf en Gasael het toe koning geword in Ben-Hadad se plek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index