Search form

2 Konings 8:19

19Maar die Here wou nie hê dat almal in Juda moet sterf nie, want Hy het vir Dawid belowe dat daar altyd iemand van Dawid se nageslag koning sal wees in Jerusalem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index