Search form

2 Konings 8:20

20In die tyd toe Joram koning van Juda was, het die Edomiete opstandig geword teen Juda, en die Edomiete het vir hulleself ’n koning gekies en aangestel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index