Search form

2 Konings 8:26

26Ahasia was 22 jaar oud toe hy koning geword het in Jerusalem, en hy was een jaar lank koning. Sy ma was Atalia, ’n kleindogter van koning Omri van Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index