Search form

2 Konings 8:27

27Ahasia het gelewe soos die familie van Agab, hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Hy het gedoen soos die familie van Agab, want sy ma was ’n dogter van Agab.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index