Search form

2 Konings 8:28

28Ahasia het saam met Joram gaan oorlog maak teen koning Gasael van Aram. Dit was by die stad Ramot in die land Gilead, en die Arameërs het vir Joram gewen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index