Search form

2 Konings 8:9

9Gasael het na Elisa toe gegaan en hy het ’n present saamgeneem. Dit was van die beste goed van Damaskus, en hulle het dit op 40 kamele gepak. Gasael het by Elisa gekom en gesê: “Koning Ben-Hadad het my na jou toe gestuur om te vra of hy sal gesond word of sal sterf, want hy is siek.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index