Search form

2 Konings 9:10

10Die honde sal vir Isebel opvreet by die stad Jisreël, niemand sal haar begrawe nie.”

Jehu word koning van Israel

Nadat die profeet hierdie boodskap vir Jehu gebring het, het hy die deur oopgemaak en vinnig weggegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index