Search form

2 Konings 9:11

11Jehu het uitgegaan na die offisiere van sy koning toe, en een offisier het vir hom gevra: “Is daar ’n probleem? Hoekom het daardie mal man na jou toe gekom?”

Jehu het vir hulle gesê: “Julle weet self hoe daardie man praat.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index