Search form

2 Konings 9:18

18Die boodskapper het na Jehu toe gegaan en gesê: “Die koning vra of daar ’n probleem is.”

Jehu het gesê: “Hoekom vra jy of daar ’n probleem is? Dit maak nie saak nie, draai om en kom saam met my.”

Die wag het geskree: “Die boodskapper het by die klomp mense gekom, maar hy kom nie terug nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index