Search form

2 Konings 9:19

19Die koning het weer ’n boodskapper op ’n perd gestuur, en hy het by die manne gekom en gesê: “Die koning vra of daar ’n probleem is.”

En Jehu het gesê: “Hoekom vra jy of daar ’n probleem is? Dit maak nie saak nie, draai om en kom saam met my.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index