Search form

2 Konings 9:22

22Toe Joram sien dit is Jehu, vra hy: “Jehu, is daar ’n probleem?”

Jehu het geantwoord: “Die probleem is dat jou ma Isebel vir die mense leer om afgode te dien en om te toor.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index