Search form

2 Konings 9:30

Jehu laat vir Isebel doodmaak

30Toe Isebel hoor dat Jehu in die stad Jisreël aangekom het, het sy oogverf aan haar oë gesmeer en sy het haar hare mooi gemaak en voor ’n venster gaan staan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index