Search form

2 Konings 9:5

5en toe hy daar kom, sien hy die offisiere daar sit. Hy het vir Jehu gesê: “Offisier, ek het ’n boodskap vir jou.”

Jehu vra toe: “Vir wie van ons is die boodskap?”

Die profeet antwoord toe: “Die boodskap is vir jóú, Offisier.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index