Search form

2 Petrus 1:3

Hoe gelowiges moet lewe

3God is sterk en Hy het vir ons alles gegee wat ons nodig het om so te lewe dat ons Hom kan dien. Ons kán so lewe omdat ons Hom ken. Hy het ons gekies om aan Hom te behoort, want Hy is die Koning en Hy doen groot dinge.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index