Search form

2 Petrus 2:16

16Maar die Here het gesê Bileam doen iets wat verkeerd is. ’n Donkie het vir Bileam die profeet gekeer sodat hy nie ’n dom ding gedoen het nie. ’n Donkie is ’n dier wat nie kan praat nie, maar hierdie donkie het met Bileam gepraat soos ’n mens praat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index