Search form

2 Petrus 2:22

22Hulle het gedoen soos die spreekwoorde sê, spreekwoorde wat waar is:

’n Hond kom terug na die kos

wat hy opgebring het

en

’n Vark wat skoon gewas is,

gaan terug om weer

in die modder te rol.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index