Search form

2 Petrus 2:6

6God het ook die stede Sodom en Gomorra gestraf en Hy het hulle verbrand en verwoes. Hy het dit gedoen om die ander mense te waarsku dat Hy sondaars sal straf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index