19“Land Israel, die vinnige,
die mooi leier
lê dood op jou berge,
die manne wat oorlog
moes maak, het gesterf.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.