Search form

2 Samuel 1:21

21Berge van Gilboa,

daar moenie meer dou of reën

op julle val nie,

daar moenie koring of vrugte wees

om te offer nie.

Want daar op julle het die skilde

vuil geword van die grond,

die skilde van die mense

wat oorlog moes maak,

en daar het die skild van Saul

bly lê,

niemand het olyf-olie daarop

gesmeer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index