Search form

2 Samuel 1:23

23Ons was lief vir Saul en Jonatan,

en hulle was vir ons mooi.

Hulle is bymekaar

nadat hulle gesterf het

soos hulle bymekaar was

toe hulle gelewe het.

Hulle was vinniger as arende

en sterker as leeus.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index