Search form

2 Samuel 1:4

4Toe vra Dawid vir hom: “Wat het gebeur, vertel asseblief vir my.”

Die man het gesê: “Die manne het gevlug uit die oorlog, en baie manne het gesterf. Saul en sy seun Jonatan is ook dood.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index