Search form

2 Samuel 10:17

17Dawid het dit gehoor, en hy het al die Israeliete laat bymekaarkom. Hy het oor die Jordaan-rivier gegaan en hy het by Gelam gekom. Die Arameërs het gereedgemaak en hulle het begin oorlog maak teen Dawid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index