Search form

2 Samuel 10:18

18Maar die Arameërs het weggevlug van die Israeliete. Dawid het die manne op 700 oorlogkarre doodgemaak, en ook 40 000 manne op perde. Sobek, die hoof van die leër, het ook gesterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index