Search form

2 Samuel 10:2

2Dawid het gedink: Ganun se pa was ’n vriend van my, ek wil ook ’n vriend wees van Ganun seun van Nagas.

Dawid het toe amptenare gestuur om vir Ganun te sê dat hy saam met hom hartseer voel omdat sy pa dood is. Maar toe die amptenare van Dawid in die land van die Ammoniete kom,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index