Search form

2 Samuel 10:6

6Die Ammoniete het besef dat Dawid kwaad is vir hulle, en hulle het mense gestuur om soldate te huur om vir hulle te help. Hulle het 20 000 voetsoldate gehuur van die Arameërs van Bet-Regob en van die Arameërs van Soba. Hulle het ook 1 000 manne gehuur van die koning van Maäka en 12 000 manne van die mense van Tob.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index