Search form

2 Samuel 11:1

Dawid laat vir Urija doodmaak en hy vat Urija se vrou

1Dit was in die lente-tyd, die tyd wanneer konings altyd gaan oorlog maak het. Dawid het vir Joab en sy manne en al die Israeliete gestuur, en hulle het die Ammoniete oorwin. Hulle het hulle tente opgeslaan rondom die stad Rabba. Dawid het in Jerusalem gebly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index