Search form

2 Samuel 11:12

12Toe sê Dawid vir Urija: “Bly nog vandag hier, ek sal jou môre laat gaan.”

Urija het daardie dag en die volgende dag nog in Jerusalem gebly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index